

Dr. de Beer is ‘n Christen-sielkundige wat fokus op die veld van gesondheidsielkunde. Deur haar motiverings-praatjies, beywer sy haar om mense emosioneel toe te rus deur die verbetering van lewensvaardighede.
In haar praktyk, spesialiseer sy in vakkeuse- en loopbaanvoorligting, asook ouerleiding
Dr. de Beer het ‘n Magister Artium in Psigologie van Potchefstroom Universiteit vir CHO asook ‘n D.Phil Sielkunde van die Universiteit van Pretoria.
Graad 9 – Vakkeuse
Graad 11 en 12 – Beroepsevaluasie en Beroepskeuse
Naskool – Beroepsleiding
Ouerleiding
FOKUSVELDE
Positiewe Sielkunde
Gesondheidsielkunde en Welstand
Positiewe Denkprosesse en die impak daarvan op Emosionele- en Fisiese gesondheid
Ontwikkeling van kinders se innerlike sterkte
Dr. Ilse de Beer | Sielkundige | Praktykno: 8625484 M.A.
(Psig) P.U. vir C.H.O. | D. Phil. (Sielkunde) Univ. Pretoria
082 890 5533 | ilse@ilsedebeer.co.za
Office 110, Northcliff Atrium, 189 Beyers Naude Drive, Northcliff.